Bemarkings En Kommunikasie Assistent
دوام كامل
في Christian Art Distributors في
Johannesburg, South Africa
ويبرز العمل
نُشرت يوم April 25, 2017- خلفية مهنية في
- المستوى الوظيفي خبير
تفاصيل الوظيفة
Christian Art Distributors vereis die dienste van 'n dinamiese persoon vir die volgende posisie:
Bemarkings en Kommunikasie Assistant
Verantwoordelikhede sluit in:
•Taalversorsing & teksversorging van 'n verskeidenheid tekste
•Bemarkings- en skakelaktiwiteite
•Skakeling met media en ander belangegroepe
Vereistes:
-'n Honneursgraad in Afrikaans/Joernalistiek
-Rekenaarvaardig in Microsoft-packet
-Noukeurigheid, kreatiwiteit en kritiese denke is essensieel
-Vorige ondervinding in teksredaksie sal as aanbeveling dien.
Job Type: Full-time
Required education:
Bachelor's
Required language:
Afrikaans
Apply safely
To stay safe in your job search, information on common scams and to get free expert advice, we recommend that you visit SAFERjobs, a non-profit, joint industry and law enforcement organization working to combat job scams.